Volkskool Maak ‘n Plan!
Die sportspan van Volkskool is op Dinsdag 27 Januarie in kennis gestel dat die Hopetown dorpsatletiek op Vrydag 30 Januarie sou plaasvind. Blitsvinnige optrede het tussen die personeel en ouers plaasgevind om vervoer te reël vir die atlete wat wou deelneem. Die…
Is Amerika ‘n Aantreklike Bestemming? Punte om te Oorweeg
Dit is geen geheim dat sommige mense in Orania, en baie meer in die res van Suid-Afrika, gebruik gemaak het van die sogenaamde “Trump-vlugteling” aanbod om na die Verenigde State van Amerika te emigreer. Al weet niemand regtig hoeveel blankes hulle tasse gepak en…
Arbeidswette: Ken Jou Verpligtinge
Werkgewers in Orania word dikwels deur die regering se Department van Arbeid besoek om seker te maak dat hulle voldoen aan al die vereistes van die wet. Dit is daarom belangrik dat almal — sake-eienaars sowel as werknemers — presies verstaan wat hul rregstatusse en…
Besigheidsontwikkeling: Orania Se Noodsaaklikheid en die OAF se Inisiatiewe
’n Onlangse vergadering van die Orania Adviesforum (OAF) se uitvoerende bestuur het gefokus op die belangrikheid van besigheidsontwikkelingsprojekte as ’n praktiese manier om werkskepping te bevorder, nuwe inwoners na die dorp te lok en die algehele lewenstandaard te…
Kleingeluk-paaie: Dringende Aandag Benodig
Inwoners van Kleingeluk het hul toenemende desperaatheid oor die gebrek aan vordering met die teer van die strate in dié woonbuurt aan die Orania Adviesforum (OAF) uitgespreek. Vinnige behuisingsontwikkeling en ’n bestendige toename in verkeer het ’n reeds ernstige…
Ons Dra Mekaar: Orania Staan Saam!
Ons gemeenskap het die afgelope tyd swaar gekry. Vandag vra ons met nederigheid vir hulp vir drie van ons eie: ■ Hendrik (Kierie) Coetzee: veg teen kanker en het steeds behandeling nodig. ■ Oom André Steyl: herstel na ‘n beroerte en hartaanval, word tans by Huismien…
OAF en OVR Stem Saam: Die Dorp en die Ideaal kom altyd Eerste
’n Baie positiewe vergadering tussen die voorsitter van die Orania Adviesforum (OAF), Riaan Els, en die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) het in Januarie plaasgevind en het uitgeloop op ’n ooreenkoms om saam te werk in die belang van die dorp.
Waarom Orania? Oproep aan die Jeug
My jong vriende: Baie van julle is ná 1994 gebore. Julle het grootgeword in wat die “Nuwe Suid-Afrika” genoem is, en vir julle was Orania nog altyd eenvoudig hier. Dit is tuiste.
Maar dit is regverdig dat julle vra: Waarom hierdie plek? Waarom het ons ouers en gro…







